Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,844 Episodes
260 – 280

ToekomsVenster: Blydskap en vreugde

Die Psalms is vol van vreugdeliedere. Die ou Testamentiese lof en aanbidding naas die tempel het die karakter van uitbundige vreugde vertoon. Die instrumente gee gestalte aan ʼn simfonie van lof en aanbidding.
12 Jul 2024 10AM 2 min

ToekomsVenster: God sal sorg

Die belofte in die teks hierbo vloei daaruit voort: “Die son van redding met genesing in sy strale”.
12 Jul 2024 10AM 3 min

ToekomsVenster: God se kinders

Jy mag vra wat ons daaraan kan doen. Ons kan by ons eie kinders begin. Is hulle veilig vandag, in alle opsigte veilig? God verwag dit van ons om ons kinders op te pas.
1 Jul 2024 10AM 4 min

ToekomsVenster: As jy moed verloor

Ja, die Here verstaan, maar ʼn swaarmoedige gees bring jou nêrens nie. Kies vandag om die Here die voordeel van die twyfel te gee. Hy sal jou nie teleurstel nie. Somberheid en ongeduld sal die Antwoord onnodig uitstel.
1 Jul 2024 10AM 4 min
260 – 280