ToekomsVenster | Genade is die Wonder waaraan ons nooit gewoond raak nie

Loading player...
Kan dit wees dat ons gewoond geraak het aan genade, dat die wonder van die genade wat God aan ons bewys het, as vanselfsprekend ervaar word?
29 Sep 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min