ToekomsVenster | Liggaam, siel en gees vra ook onderhoud

Loading player...
God roep ons nie net tot diens nie, maar ook tot selfversorging en rus. Het die tyd nie dalk aangebreek om jou eie instandhouding ernstig op te neem nie?
15 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min