OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,784 Episodes
580 – 600

Weird Wide Web - Man wys sy liefde met broccoli

Meeste mense hoop vir sjokolade of blomme op Valentynsdag, maar broccoli? Nee, hou verby! Tensy, natuurlik, broccoli jou gunsteling-gunsteling groente is en iets waaraan jy elke dag aan peusel, soos ene India Atkinson van Belfast in Ierland.
14 Feb 2023 8AM 3 min

Weird Wide Web - Aandete word bedien

‘n Sesjarige seuntjie van Michigan in die VSA wat sy pa se selfoon geleen het om ‘n speletjie te speel, het op 'n app gekliek en $1 000 (R17 600) se kos by verskillende restaurante bestel.
7 Feb 2023 8AM 3 min

Weird Wide Web - Speletjie word deur sy eie vis bedrieg

’n Japannese speler met byna 100 000 intekenare op YouTube se kredietkaart is gekompromitteer nadat sy troeteldier vis dit sonder sy toestemming gebruik het en die veilige data tydens ’n regstreekse stroomgeleentheid aan kykers bekend gemaak het.
6 Feb 2023 9AM 1 min
580 – 600