Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,178 Episodes
4600 – 4620

Is jy geregtig op ‘n bonus?

Prof. Hugo Pienaar van Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor hoe die betaling van bonusse in Suid-Afrika hanteer word.
22 Dec 2022 11AM 8 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die pond en euro wat terug gesak het teen die dollar en aandele wat vandag uitgestaan het.
22 Dec 2022 11AM 6 min

Wat maak rentekoerse in 2022

Johann van Tonder, ekonoom vir finansiële welstand by Momentum gessels oor rentekoerse in 2022.
21 Dec 2022 11AM 9 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand wat versterk het vandag en die Foschini groep wat uitbrei.
21 Dec 2022 11AM 8 min

Wat doen die reën aan ons druiwe?

AJ Griesel, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse tafeldruifindustrie (Sati) gesels oor die impak van reën op die druiwebedryf.
20 Dec 2022 11AM 5 min

Moet jy nou ‘n kar koop?

Ernest North, medestigter van Naked Insurance gesels oor of jy ‘n 2023 kar in Desember 2022 moet koop.
20 Dec 2022 11AM 6 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die onsekerheid in die markte wêreldwyd en wat vandag uitgestaan het op die Suid-Afrikaanse mark.
20 Dec 2022 11AM 7 min

Nuwe dokters dalk sonder werk volgende jaar

Dr. Angélique Coetzee, raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereeniging gesels oor nuwe dokters wat dalk werkloosheid in die gesig kan staar volgende jaar.
20 Dec 2022 11AM 8 min
4600 – 4620