Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,178 Episodes
4580 – 4600

Ryk drink Koffie met Reana Steyn

Reana Steyn, ombudsman vir bankdienste gesels oor die binnewerking van die ombud, haar agtergrond, loopbaan en wat sy doen om te ontspan.
29 Dec 2022 12PM 8 min

Oorsig van banke 2022

Kokkie Kooyman, portefeuljebestuurder by Denker Capital gesels oor banke se prestasie vanjaar.
29 Dec 2022 12PM 10 min

Skoolseun wil fietswiele styf hou

Jaco Jacobs, 'n graad 12 leerder by Outeniqua Hoërskool in die Weskaap gesels oor sy projek wat fietswiele styf hou.
28 Dec 2022 12PM 6 min

Oorsig op eiendomme 2022

John Loos, senior ekonoom: Kommersiële Eiendomsfinansiering by FNB gesels oor eiendomme in 2022.
28 Dec 2022 12PM 18 min

Mynbou oorsig 2022

Kobus Nell, multi-bates portefeuljebestuurder by Stanlib gesels oor mynbou in 2022.
27 Dec 2022 12PM 15 min

Landbou oorsig 2022

Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA gesels oor landbou in 2022.
27 Dec 2022 12PM 15 min

Jean-Pierre Verster kies sy aandele vir 2023

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die keuses wat hy as aantreklike beleggings uitgewys het vroeër vanjaar en die aandele wat hy kies vir 2023.
22 Dec 2022 11AM 7 min
4580 – 4600