OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Ses verdagtes, insluitend vyf polisiebeamptes, verskyn na verwagting vandag in die hof nadat 'n nes van bedrog, wat meer as R5 miljoen kan beloop, in die Vrystaatse polisie oopgevlek is. Die polisiebeamptes, werksaam by verskeie eenhede, en ‘n amptenaar van die finansies afdeling, is gisteroggend deur die Valke in hegtenis…
As the petrol price is set to increase again at midnight tonight, an economist says government should look at cost saving measures instead of increasing taxes. Petrol will go up by 29-cents a litre and diesel by 21-cents a litre. Mike Schussler says while these increases are out of our…
Die Noordwes LUR vir Onderwys, Sello Lehari en sy gesin is ongedeërd nadat sy huis die afgelope naweek vermoedelik deur ontstoke gemeenskapslede afgebrand is. Onderwys-woordvoerder, Freddy Sepeng sê die voorval het Saterdag by die Moeka Village naby Makapanstad plaasgevind. Hy sê gemeenskapslede het verlede week begin betoog oor swak dienslewering…
Die meeste van Sanparke se natuurparke het oor die fees seisoen ‘n toename in besoekersgetalle geniet. Sanparke se woordvoerder oor Ariede-Parke, Nadia Lemmetuis, sê vier uit die vyf parke se besoekersgetalle het gegroei. André Grobler van OFM Nuus het met haar gesels.
Vrystaat Landbou (VL) het die aanval op 'n bejaarde boer en sy vrou van Luckhoff gister helder oordag ten sterkste veroordeel. Dit kom nadat die 75-jarige Rudolf Van Heerden en sy 70-jarige vrou Aletta omstreeks 12:30 in hul plaashuis aangerand, vasgebind en beroof is deur twee mans. Vuurwapens, 'n onbekende…
Die meeste van SANparke se natuurparke het oor die feesseisoen ‘n toename in besoekersgetalle geniet. Nadia Lemmetuis, woordvoerder van SANParke se ariede streek, sê besoekersgetalle by vier uit die vyf nasionale parke, naamlik die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabies-, Namakwa-, en die Mokala Nasionale Parke het gegroei die somervakansie in vergelying met…
Die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe het Woensdag aan joernaliste gesê partylede het met die ANC se algemene bestuurder, Ignatius Jacobs, wat by die skandaal geïmpliseer word, vergader. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het gister vergader voordat sy lekgotla vandag begin. Maryke Vermaak berig egter dat Mantashe volgehou…
A global study, measuring and comparing different countries’ progress towards achieving health-related Sustainable Development Goals, has revealed that South Africa scores relatively low. OFM News’ Katleho Morapela engaged academics and health professionals on the matter.
It is unclear whether the man accused of murdering his three-year-old stepdaughter, Poppie van der Merwe, will appear in court today after he was hospitalised following an attempted suicide. Kobus Koekemoer (43) was admitted to hospital last Thursday after he slit his wrists with a razor blade while incarcerated. He…
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het geen lewendige donkies op 'n plaas buite Olifantshoek in die Noord-Kaap gevind nie. Dit kom nadat 'n ondersoek na vermiste donkies in die Olifantshoek-gebied gelei het tot die ontdekking verlede week op 'n plaas waar donkies na bewering onwettig afgeslag is. 'n NDBV-inspekteur, Mpho Mokoena,…
Kobus Koekemoer, wat glo sy driejarige stiefdogter, Poppie op ’n plaas naby Mamogaleskraal buite Brits doodgeskop het, het probeer selfmoord pleeg terwyl hy in aanhouding was. Noordwes-polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê Koekemoer is verlede week Donderdag in die hospitaal opgeneem nadat hy sy polse met 'n lemmetjie gesny het. Hy sou…
Police in the Free State are investigating a case of reckless or negligent driving after a car drove into a moving truck's trailer on the N3 outside Harrismith early yesterday morning. Police spokesperson, Mmako Mophiring, says a blue Volkswagen Golf with two occupants was dragged several metres by the 18…
‘n Massiewe sinkgat het vroeër die maand tussen Kuruman en Daniëlskuil asgevolg van gietende reën gevorm. ‘n Span van OFM-nuus het hierdie week besoek afgelê om die verskynsel van nader te aanskou. OFM-nuus se Mark Steenbok en Moeketsi Mogotsi het ook met verskeie inwoners gesels om meer uit te vind…
‘n Vrystaatse wildsboer is benoem vir ‘n gesogte nasionale prys - Wildsboer van die Jaar - wat jaarliks deur die Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) aangebied word. Randy Westraadt, ‘n wildsboer wat net buite Bloemfontein boer, sê alhoewel dit ‘n groot eer is, het hy dit nie alleen gedoen nie en sê…
This is part two of an interview with Cape Town Based Clinical Psychologist, Tamsyn Manuel, about digital addiction. Manuel works primarily with children with addictions and Cathy Dlodlo from OFM News spoke to her about the impact the high rate of smartphone and mobile penetration in South Africa has on…
The Northern Cape Education Department has confirmed that the Hoërskool Kakamas will remain closed until further notice. Education spokesperson, Geoffrey van der Merwe, says the school has been temporarily closed since Tuesday following an uproar by parents about the permanent appointment of the school's acting headmaster. Van der Merwe says…
The South African Further Education and Training Student Association (Safetsa) is planning a nationwide shutdown of 265 technical, vocational and training (TVET) colleges if the Higher Education Department fails to meet its demands. The association said that if government ignores its concerns, it will forcefully close all TVET colleges indefinitely…
‘n Hoërskool in Heidedal, Bloemfontein het ‘n pluipie gekry as een van die beste skole in die streek nadat die Openbare Dienste Kommissie (ODK) die skool vandeesweek besoek het. Die kommissie het altesaam tien skole – in al vier streke in die provinsie – geïdentifiseer vir inspeksies. Die beskikbaarheid van…
Inwoners van die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes sal nie van vandag af aan daaglikse kragonderbrekings onderwerp word nie, nadat die munisipaliteit gister 'n betalingsooreenkoms met Eskom aangegaan het. Die munisipale gebied sluit in Letlhabile, Oukasie, Damonsville, Elandsrand en Priminidia. Eskom het gisteraand in 'n verklaring gesê die kragtoever na Madibeng sal…
The Department of Justice and Correctional Services has launched an investigation into the death of an elderly man who killed himself with a firecracker in a municipal court in Pretoria yesterday. The 76-year old man had been summoned to the Visagie Street Municipal Court to attend a case concerning a…
17 Jan 2017 1AM
1 min
5760 – 5780
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.