OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,003 Episodes
5540 – 5560

Brandbestryder sterf in Knysna-brande

Die dodetal weens brande in die Suid-Kaap het tot vyf gestyg nadat 'n brandbestryder vanoggend gesterf het. Die woordvoerder vir die plaaslike regering, James-Brent Styan, sê die brandbestryder het brandwonde aan 70% van sy lyf opgedoen terwyl hy die verwoestende brande in Knysna probeer blus het. Brande in die dorp…
9 Jun 2017 1AM 1 min

17:30 Sport - 8 Junie 2017

Allister Coetzee kondig sy span aan vir die eerste toets teen Frankryk en Raymond Rhule Andries Coetzee, Courtnall Skoshan, Ross Cronje en Dillyn Leyds sal almal hul Springbok buiging maak. Die Toyota Vrystaat XV verwag nog ‘n strawwe stryd wanneer hulle môreaand vir die Griekwas pak in die groot buurstryd…
8 Jun 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 8 June 2017

Allister Coetzee names his Springbok side to tackle France on Saturday and Raymond Rhule, Andries Coetzee, Courtnall Skoshan, Ross Cronje as well as Dillyn Leyds are all on debut. The Toyota Free State XV expected another tough encounter when tackle the Griquas tomorrow night in the big derby. Russell Domingo…
8 Jun 2017 10AM 3 min

RPO Vrystaat

Die Rooivleisprodusente-organisasie in die Vrystaat se jaarlikse provinsiale kongres vind volgende Donderdag in Bloemfontein plaas. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die RPO se provinsiale voorsitter, Nelius Ferreira, gepraat oor die kongres en oor die rooivleisbedryf in die algemeen.
8 Jun 2017 12AM 5 min

Thousands evacuated as Kynsna fires continue to rage

Between 7 000 and 9 000 people have been evacuated from various areas in Knysna as fires continue to ravage the area. It's understood that around 50 homes were destroyed but that number is yet to be confirmed. The fire is a direct result of the massive storm that hit…
8 Jun 2017 12AM 1 min

GWK Wyn

GWK se Landzicht Wynkelder op Douglas se Cabernet Wine Makers Reserve 2015 is onlangs op die gesogte Old Mutual Trofee-wynskou as die beste rooiwyn in die Cabernet Sauvignon-klas aangewys. OFM-nuus se Christal-Lize Muller, het met die kelderbestuurder van GWK se Landzich-wyne, Ian Sieg, gepraat oor dié eerbewys.
8 Jun 2017 12AM 6 min

17:30 Sport - 7 Junie 2017

Vyf groentjies sal nawagting die naweek hul Springbok buiging maak waneer hulle vir die Hane in Pretoria die stryd aansê. Die Toyota Vrystaat Cheetahs sal vir die Shakes pak in die openings wedstryd van die Curriebeker. Thulani Hlatshwayo voel geerd om aangewys te word as die voltydse Bafana Bafana kaptein…
7 Jun 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 7 June 2017

Five debutants are expected in the Springbok side which will tackle the French on Saturday. The Toyota Free State Cheetahs host the Sharks in the opening match of the Currie Cup. Thulani Hlatshwayo in honoured to be named as the Bafana Bafana captain. The Proteas won the toss and elected…
7 Jun 2017 10AM 3 min

Recession: Consumers urged to tighten belts

An economist is advising consumers to be more responsible with their spending during the recession. South Africa is in a technical recession after a second consecutive quarter in which the gross domestic product contracted. The country's GDP growth rate stands at just 1% year-on-year. Market analyst, Mike Schussler, explains how…
7 Jun 2017 12AM 1 min

17:30 Sport - 6 Junie 2017

Die Springbokke het dit baie duidelik gemaak dat hul doelwit vanjaar is om toetswedstryde te wen, maar hulle moet die regte balans find. Die Proteas se linkerarm naatbouler, Wayne Parnell, het die kompetisie in die span verwelkom om die vooraand van Suid-Afrika se Kampioene-trofee kragmeting teen Pakistan. Luc Eymael is…
6 Jun 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 6 June 2017

The Springboks sets their sights on winning Tests, but need to find the right balance between attack and defence. The Proteas cricketers are comfortable with playing and being dropped for specific games as they prepare to face Pakistan in the Champions Trophy tomorrow. Luc Eymael may not be returning to…
6 Jun 2017 10AM 3 min

17:30 Sport - 5 Junie 2017

Die Springbok agsteman, Duane Vermeulen, sal Saterdag se toets teen die Hane misloop nadat hy skouer beseer het tydens die France Top14 eindtryd. Die Proteas is van mening dat hulle boulaanval wat hulle Saterdag gebruik het was die beste een gewees om vir Sir Lanka te kon troef. Wayde van…
5 Jun 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 5 June 2017

The Springbok eighth-man Duane Vermeulen has been ruled out of Saturday’s first Test against France after injuring his shoulder in the French Top 14 final. The Proteas believe that the bowling attack used against Sri Lanka wasn’t their best, but perhaps best one for that specific game. Wayde van Niekerk…
5 Jun 2017 10AM 3 min

Malema verskyn in BFN oor uitlatings oor grond

Lede van die EFF is buite die landdroshof in Bloemfontein byeen waar die party se leier, Julius Malema vanoggend verskyn op aanklag dat hy die Wet op Oproerige Byeenkomste oortree het. Die klag spruit uit uitlatings wat hy tydens ’n toespraak in Bloemfontein gemaak het waar hy EFF-ondersteuners aangemoedig het…
5 Jun 2017 4AM 1 min

Afgedankte NW LUR gaan ondersoek word

Die rede vir die afdanking van die Noordwes LUR vir paaie en vervoer, Madoda Sambatha, gaan verder ondersoek word. Sambatha is oornag deur Premier Supra Mahumapelo afgedank. Mahumapelo se kantoor het egter bespiegelinge - dat die afdanking die eerste stap in ‘n provinsiale kabinetskommeling is – ontken. Sy woordvoerder, Brian…
2 Jun 2017 5AM 1 min

NW LUR vir paaie afgedank

Premier Supra Mahumapelo het sy LUR vir paaie en vervoer, Madoda Sambatha, afgedank. Sambatha is die provinsiale sekretaris van die SAKP en steun adjunkpresident Cyril Ramaphosa openlik as opvolger vir President Jacob Zuma. Die ANC in die provinsie het reeds sy steun toegesê aan die voormalige voorsitter van die Afrika…
2 Jun 2017 4AM 1 min

17:30 Sport - 1 Junie 2017

Die Toyota Vrystaat XV wil môre sake regstel wanneer hulle die Luiperds pak in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks. Krieket Suid-Afrika het amptelik die T20 Global-liga van stapel gestuur met die toernooi teen die einde van die jaar gaan plaasvind. Die Internasionale Krieketraad se 2017 Kampioene-trofee begin met die Engeland wat…
1 Jun 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 1 June 2017

The Toyota Free State XV want to set the record straight when they tackle the Leopards tomorrow in the SuperSport Rugby Challenge. Cricket South Africa officially launches the T20 Global League which will be played towards the end of the year. The ICC Champions Trophy gets underway with the hosts…
1 Jun 2017 10AM 3 min
5540 – 5560