Met die verkiesing net om die draai sal die ANC se Jacob Zuma die naweek in Bloemfontein wees waar die party ook boere genooi het om ‘n vergadering met Zuma by te woon. OFM-nuus se landbouredakteur het gister met Neels van Rooyen gesels in sy hoedanigheid as hoofsweep van die…
Die Graan SA Geskiedenisoorsig, ‘n Reis deur tyd, is Dinsdagaand amptelik bekend gestel tydens ‘n aandgeselligheid op Nampo-park. Dit is in die vorm van ‘n interaktiewe e-boek wat aanlyn by www.grainsa.co.za besigtig kan word, of as ‘n PDF-dokument afgelaai kan word. Met hierdie uittreksel uit sy volledige toespraak praat Johan…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Dinsdagaand op Nampopark net buite Bothaville vir ‘n funksie waar Graan SA afskeid geneem het van uitgetrede hoofbestuurslede. Graan SA se Geskiedenisoorsig is ook bekend gestel. Sy het ná die tyd met Uitvoerende Hoof, Jannie de Villiers, gesels oor die aand se gebeure, die…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die huidige nasionale skaapskeerkampioen, Gillaume Strydom, gesels. Hy vertel oor die sport, die werk en die wêreldkampioenskap wat in Februarie volgende jaar gaan plaasvind:
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dr. Kobus Laubscher oor die vraag na kos en hoe ons nie noodwnedig meer moet produseer nie, maar eerder die kos wat geproduseer word, beter moet benut. Hy deel interessante statistieke oor vermorsing en gesels ook oor hoe mense baie keer oningeligte besluite…
Die SA Vleismerino Telersgenootskap bied sy 60ste nasionale veiling by die Bloemfontein Skougronde aan op die 2de Augustus. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met rasdirekteur, Jan Vosloo, gesels oor die veiling en die aanbod vanjaar. Hy sê daar gaan uitstekende diere aangebied word en kuddeboere sal moontlik ook kwaliteitramme…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dierevoedingskundige, prof. H.O. de Waal vanaf die Universiteit van die Vrystaat se departement vee, wild en weidingkunde. Vandag se gesprek handel oor die bitterkoue en nat weer vandeesweek. De Waal sê daar gaan beslis veevrektes wees oor die volgende paar dae, ook weens…
OFM News' agri editor Sabrina Dean speaks to a chief scientist at the CSIR, Professor Paul Oberholzer, about a study done into algae. Oberholzer explains that farmers in the study area along the Dwars River in the Western Cape are spending hundreds of thousands of Rands to get rid of…
OFM News' agri editor Sabrina Dean speaks to Agri SA Deputy Executive Director Christo van der Rheede about a fresh appeal to corporate sectors and private individuals to help South African farmers with financial contirbutions to survive the impact of the drought. Van der Rheede says the scary reality is…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to Immaculate Zinde of Potatoes SA about the inaugural Spud Master Challenge, which was held in Pretoria last week. She says the idea was to change perceptions and traditional potato eating patterns by trying to show people how versatile potatoes actually are. She…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vandag met Vrystaat Landbou se hoof- uitvoerende beampte, Henk Vermeulen, oor Vrystaat Landbou se kongres wat op 10 en 11 Augstus in Bloemfontein plaasvind. Vermeulen sê vanjaar se tema behels die visionêre toekoms van landbou. Hy gee vanoggend ‘n voorsmakie van die drie kernaspekte…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Adam Mostert, die hoof- uitvoerende bestuurder van die Misstofvereniging van Suider-Afrika, wat bekend staan as Fertasa (Fertilizer Association of Southern Africa), oor sy simposium op 27 Julie in Pretoria. Die hoofdoel van dié simposium sal wees om te fokus op opdateerde riglyne van…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Farmer’s Weekly journalist Gerhard Uys about some of the news in the agriculture sector over the last week. Today they speak about declining cattle numbers and the long period of recovery for stock farmers. They also speak about the withdrawal of an…
14 Jul 2016 11PM
5 min
5300 – 5320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.