OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,657 Episodes
2980 – 3000

Agri-Uur 5 Augustus Francois van der Merwe

Tabakbedryf se oorlewing skraal met tabakverbod, regering bly kop skud Die tabakbedryf van produsente, tot verwerkers en en verspreiders word nou swaar geraak deur die regering se verbod op die verkoop van tabak. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rustenburg in Noordwes,…
5 Aug 2020 1AM 6 min

Agri-Uur 5 Augustus Henry Geldenhuys

TLU SA stem nie saam met polisiestatistieke oor moorde en aanvale op palse, maar groter knelpunte wink TLU SA se statistieke oor aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes in Suid-Afrika verskil van die polisie se statistieke wat verlede week deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gestel is…
5 Aug 2020 1AM 7 min

Agri-Uur 3 Augustus Tommie Esterhuyse

Onveilige landelike situasie lei landbougemeenskappe tot breekpunt Die polisie se jongste misdaadstatestieke is nie 'n ware weerspieëling van die onveilige gevoel wat onder boeregemeenskappe heers nie. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir landelike beveiliging, ná die statestieke Vrydag deur die minister van…
2 Aug 2020 4PM 7 min

Agri-Uur 3 Augustus Ramatseba

Cause of death in Hartswater, Brand-murders, was stab wounds Police in the Northern Cape are deeply worried about false information distributed on social media platforms and among communities about the state of the bodies of the Brand family members that were murdered last week. Danie Brand and his wife Breggie…
2 Aug 2020 4PM 2 min

Agri-Uur 3 Augustus Roy Jankielsohn

Kommersiële boere kan nie skuld kry vir alles wat skeefloop nie, sê Vrystaatse DA Die gewone politieke retoriek, soos talle in die ANC kwyt raak, is in die Vrystaat se aangepaste landboubegroting gebruik. Roy Jankielsohn, DA-LPW en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, sê daar was nie…
2 Aug 2020 4PM 8 min

Agri-Uur 31 Julie Deidré Louw

Deidré Louw van Plaas Media en kompetisie-koördineerder van die Toyota SA Jong Afslaers-kompetisie praat oor dié kompetisie se nuwe formaat. Dit word nou aanlyn aangebied en deelnemers se insetsels sal in Augstus en September op Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, verskyn. Sy sê dié video's van kanidate wat inskryf…
30 Jul 2020 6PM 3 min

Agri-Uur 31 Julie Frederik van Zyl

Brand-moord - Vaalhartsgemeenskap stuur boodskap uit van "genoeg is genoeg" Gemeenskapslede van Magogong, Hartswater en Jan Kempdorp het Donderdag met die eerste hofverskyning van die vyf verdagtes, wat teregstaan op die ontvoering en moord van die Brand-gesinslede, Donderdag soos een man opgeruk om by dié hofverrigtinge protes aan te teken…
30 Jul 2020 6PM 4 min

Agri-Uur 31 Julie Willem Lauwrens

Hartswater-gemeenskap geskok oor Brand-gesinslede se moord Boere is geskok oor die wrede aanval en moord op die Noord-Kaapse bejaarde egpaar, Danie Brand, en sy vrou Breggie en hul dogter Elzabie, wat Sondag voormiddag glo nog op hul selfone beskikbaar was en toe ontvoer is. Die vermoorde gesinslede se liggame is…
30 Jul 2020 6PM 1 min

Agri Hour Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine... Erasmus highlights the August 7 issue of Farmer's Weekly, with a follow-up story in its news section…
30 Jul 2020 6PM 7 min

Agri-Uur 30 Julie Joe Scholtz

Agri Noord-Kaap en polisie fokus op knelpunte rakende misdaad Agri Noord-Kaap bied 'n gevestigde landelike beveiligingsstruktuur in samewerking met die polisie en gemeenskappe se betrokkenheid word aangemoedig. Daarmee saam is enige aanval op 'n plaas of 'n kleinhoewe, asook misdaad in die algemeen in dié provinsie, 'n bron van kommer…
29 Jul 2020 5PM 5 min

Agri-Uur Nicol Jansen

Vaalharts-gemeenskap eis geen borgtog vir Vaalharts-moordverdagtes Die gemeenskap van Vaalharts en omliggende gebiede trek vandag by die landdroshof in Hartswater saam wanneer vyf verdagtes, waaronder 'n vrou, verskyn in verband met die moord op die Brand-egpaar, Danie en Breggie, en hul dogter Elzabie. Die Brand-gesinslede is Sondag in hul huis…
29 Jul 2020 4PM 1 min

Agri-Uur 30 Julie Chris Derksen

Beeste behaal goeie prys op veilings 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe…
29 Jul 2020 4PM 2 min

Agri-Uur 30 Julie Kobus Laubscher

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Hy praat oor die ekonomiese herstel ná die Covid-19-andemie en kollektiewe wyshede wat die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) beskikbaar stel. Dié sewe aspekte is…
29 Jul 2020 4PM 5 min

Agri Noord-Kaap veroordeel Hartswater-moord

Agri Noord-Kaap veroordeel die aanval op 'n afgetrede bejaarde egpaar, Danie en Breggie Brand en hul dogter Elzabie, wat aangeval, ontvoer en vermoor is in die Magogong-gebied in die Noord-Kaap ten sterkste. Joe Scholtz, voorsitter van dié organisasie se komitee vir landelike veiligheid, sê hulle is baie ongelukkig dat 'n…
28 Jul 2020 11PM 6 min

Hartswater-moord stuur skokgolwe deur gemeenskap

Die wrede aanval, roof, ontvoering en moord op Danie Brand, sy vrou, Breggie en hul dogter, Elzabie, op 'n kleinhoewe in die Magogong-gebied by Hartswater in die Vaalhartsbesproeiingskema in die Noord-Kaap, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Johan Stoltz, bevelvoerder van die Vaalharts-gemeenskapsveiligsheidseenheid, het gisteraand aan OFM-nuus gesê, dit is…
28 Jul 2020 10PM 4 min

Hartswater murder: Five suspects arrested

A total of five suspects were arrested in connection with an attack, robbery, kidnapping, and murder of three family members on a small holding in the Magogong area near Hartswater in the Northern Cape. National police spokesperson, Vishnu Naidoo, last night also confirmed to OFM News' Christal-Lize Muller that three…
28 Jul 2020 10PM 2 min

AfriForum ondersteun soektog na Hartswater-verdagtes

Die burgerregteorganisasie, AfriForum, se Hartswater- en Vrybrug-buurtwagte het die polisie en ander gemeenskapsveiligheidstrukture Maandagaand ondersteun in 'n soektog na Danie Brand, sy vrou, Breggie en hul dogter Elzabie. Hulle is Sondag op 'n kleinhoewe in die Magogong-gebied by Hartswater in die Noord-Kaap aangeval ontvoer. Hoewel daar eers Maandag op die…
28 Jul 2020 10PM 4 min

Agri-Uur 28 Julie Nicol Jansen

Regering gee nie om vir die bewaring van die grondbodem nie, sê #AgriNoordKaap Die regering se besluit om die klassifikasie van droogte as 'n nasionale ramp te herroep het baie kritiek uit landbougeledere ontlok. Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, sê dit is onverantwoordelik van die regering en kom daarop…
27 Jul 2020 4PM 3 min

Agri-Uur 28 Julie dr. Dirk Strydom - Nampo

Reëlings vorder goed vir virtuele aanbieding van Nampo Reëlings vir Graan SA (GSA) se gewilde Nampo-oesdag, wat vanjaar virtueel aangebied word, vorder goed. So sê dr. Dirk Strydom, 'n senior landbou-ekonoom en bestuurder van ekonomie en bemarking by GSA, nadat die fisiese aanbieding van die 54ste Nampo-oesdag vanjaar by Nampopark…
27 Jul 2020 3PM 5 min

Agri-Uur 28 Junie Dr. Dirk Strydom

Plaaslike prys van graan onder druk weens oorskot in die wêreld 'n Oorskot van graanvoorraad in die wêreld is nie goed vir die plaaslike bedryf nie. Dr. Dirk Strydom van Graan SA (GSA) meen as die groot Suid-Afrikaanse graanoes wat dié seisoen verwag word, met 2017 se oes vergelyk word…
27 Jul 2020 3PM 1 min
2980 – 3000