OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,657 Episodes
2940 – 2960

What's new in Farmer's Weekly?

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
20 Aug 2020 11PM 4 min

Agri Noord-Kaap president Nicol Jansen met die jongste oor droogte

Soos oudergewoonte op 'n Donderdag praat ons met Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, oor die droogtesituasie in die Noord-Kaap en droogtehulp wat aan boere in dié provinsie verleen word. OFM het 'n webblad geskep waarop luisteraars inligting oor die droogtesituasie in die sentrale binneland en in ander provinsies kan…
20 Aug 2020 3AM 5 min

Agri-Uur 20 Augustus Maryna Galow

Wynbedryf werk nou aan 'n rampherstelplan #Covid19 Die horlosie kan nie teruggedraai word nie met betrekking tot die skade wat berokken is aan die wynbedryf weens die regering se Covid-19-verbod op die handel van drank. Die skade is aangerig en daar word nou vorentoe gekyk word in 'n poging om…
20 Aug 2020 2AM 6 min

Agri-Uur 20 Augustus

Brandbestrydingsvereniging vra mense om op brandgevaartoestande ag te slaan Die Potchefstroomse brandbestrydingsvereniging, benadruk opnuut die belang van die verantwoordelike optrede in 'n poging om die uitbreking van veldbrande te voorkom. Kobus Roux, voorsitter van dié vereniging, sê mense moet nie nalatig wees in dié verband nie. Sy beroep kom nadat…
20 Aug 2020 2AM 1 min

Agri-Uur 20 Augustus Chris Derksen

Lewende hawe behaal goeie pryse ondanks swak ekonomiese toestand 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop…
20 Aug 2020 2AM 2 min

Agri-Uur 20 Augustus Kobus Laubscher

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Hy sê leierskap vir die noodsaaklike herskikking van die land se ekonomie is nodig, maar dit is nie 'n reëndans nie. Namate die ekonomie…
20 Aug 2020 2AM 5 min

Boere Droogtehulp SA moedig dieselskenkings in Bloemfontein aan

Die nie-winsgewende maatskappy, Boere Droogtehulp SA, samel nou diesel i​n kanne in, vir onder meer reisdoeleindes om veevoerskenkings aan boere in droogtegebiede in die Noord-Kaap moontlik te maak. Dié dieselprojek begin vandag en vind in samewerking met Hinterland by sy vulstasie in Bloemfontein plaas. Die projek duur tot volgende week…
18 Aug 2020 11PM 5 min

Wynbedryf platgeslaan weens inperkingsregulasies al is drankverbod opgehef

Die situasie in die wynbedryf is in die stadium nie rooskleurig nie. Meer as 20 000 werksgeleenthede is verlore. Meer mense se lewens gaan ook negatief geraak gaan word weens die verbod op die handel van drank, wat in Maart vanjaar deur die regering as deel van die Covid-19-inperkingsregulasies, in…
18 Aug 2020 11PM 5 min

Potchefstroom-boere ruk op in groot getalle om wegholbrande te bestry

Verskeie wegholveldbrande in die Potchefstroom-distrik het sedert die naweek verwoesting gesaai. Dr. Kobus Roux, voorsitter van dié distrik se brandbestrydingsvereniging, sê daar was drie groot brande wat Saterdag ontstaan het en na kleiner brande gelei het. Hy sê die totale omvang van die skade is in die stadium nog onbekend,…
18 Aug 2020 11PM 7 min

Agri-Uur 18 Augustus Rico Basson

The wine industry deeply concerned about its future The South African wine industry are grateful for governments' decision to resume local trade and distribution of alcohol under level two of the Covid-19- lock down regulations that kicked in at midnight. Rico Basson, managing director of the wine industry organisation, Vinpro,…
18 Aug 2020 1AM 1 min

Agri-Uur 18 Augustus Elizna Erasmus

Feed additives are valuable for health of animals Feed additives and its nutritional benefits for livestock should not be under estimated. This is according to Elizna Erasmus, a animal health and bio-security specialist at Bupo Animal Health who is of the opinion that climate change and resultant droughts, which reduce…
18 Aug 2020 1AM 6 min

Agri-Hour 18 Augustus Wandile Sihlobo

Demand for white maize grows As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides…
18 Aug 2020 1AM 4 min

Virtuele NAMPO Oesdag reëlings goed op dreef

Christal-Lize Muller gesels met Toit Wessels, assistant bestuurder bemarking en Nampo, oor Graan SA se Nampo Oesdag wat volgende maand vir die eerste keer in ‘n virtuele formaat aangebied word.
17 Aug 2020 5AM 9 min

Female researcher goes all the way to change lives #WomensMonth

Women in agriculture face numerous challenges in the industry. This is also the case for female scientists in agriculture. Dr Lia Rotherham, a researcher at the Agricultural Research Council, ARC, still stands firm and says her motivation is to make a difference in people's livelihoods. OFM News' Christal-Lize Muller spoke…
16 Aug 2020 11PM 3 min

Rosynebedryf gaan van krag-tot-krag tydens #Covid19

Ekonomieë oor die wêreld heen lei steeds swaar onder die Covid-19-pandemie. Daar is egter goeie nuus uit die Noord-Kaap, wat die grootste rosynproduserende gebied in die land is. Dié bedryf gaan van krag-tot-krag met 'n toename in die vraag na dié heerlike gedroogte druiwe oor die wêreld heen. Ferdie Botha,…
16 Aug 2020 11PM 6 min

Agri-Uur 14 Augustus

wak begin van nuwe volseisoen te verstane, maar wek tog kommer Die 2020/21 -wolseisoen het nie op 'n goeie noot afgeskop nie, en wek kommer by betrokkenes. Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, sê daar is verskeie faktore wat bydra tot die daling in die plaaslike wolmark…
14 Aug 2020 3AM 2 min

Agri-Uur 14 Februarie Denene Erasmus

What's new in Farmer's Weekly? (6:10) In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: She highlights the August…
14 Aug 2020 3AM 6 min

Jou week in landbou

OFM-nuus se Christal-Lize Muller fokus op die week se hoof nuusstories op OFM.
14 Aug 2020 2AM 4 min
2940 – 2960