OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
1960 – 1980

Agri Hour: 1 Februarie, Zandisile Luphahla

To get an update on the locust outbreak situation in the Northern Cape, OFM News’ Lee Simmons speaks to the spokesperson of the Northern Cape Department of Agriculture, Zandisile Luphahla.
1 Feb 2022 2AM 5 min

Agri-uur: 1 Februarie, Dr Stoffel du Toit

Die potensiaal van turksvye is feitlik eindeloos - tot olie kan uit sy pitte gepars word wat vir die behandeling van brandwonde gebruik kan word. Dr Stoffel du Toit, eienaar van die plaas Smousdam, waar ‘n turksvyoes-inligtingsdag verlede Vrydag plaasvind het, sê verder omdat Suid-Afrika ‘n land is wat van…
31 Jan 2022 5AM 3 min

Agri Hour: 1 February, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
31 Jan 2022 2AM 5 min

Agri-uur: 31 Januarie, Chris Schutte (Volle onderhoud)

Boere en die breër publiek is geen vreemdelinge wat beurtkrag in Suid-Afrika betref nie. Landbou-organisasies het talle kere hulle kommer uitgespreek oor Eskom en sy voorgestelde tariefverhogings soos boere se skouers reeds swaar gepak is met hoë insetkostes, en ander uitdagings soos veldbrande en voortdurende swaar reënval. In vandag se…
28 Jan 2022 4AM 8 min

Agri-uur: 31 Januarie, Heinrich Victor

Die Suid-Afrikaanse wolmark het verlede week verswak en dit kan toegeskryf word aan die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
28 Jan 2022 4AM 4 min

Agri Hour: 28 January, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
27 Jan 2022 8AM 7 min

Agri-uur: 27 Januarie, Westley Ferguson

Meganisering het die potensiaal om ongeskoolde arbeid te vervang as gevolg van die herhalende aard daarvan. Dit is maar een van die bevindings van Westley Ferguson van Agri Enterprises terwyl hy navorsing gedoen het oor gemeganiseerde boerdery en die potensiële impak wat dit op arbeidsmarkte kan hê. OFM-nuus se Elsabé…
27 Jan 2022 12AM 5 min

Agri-uur: 27 Januarie, dr. Gerhard Verdoorn

‘n Investasie van nagmuise in ‘n landery het die vermoë om die landery tot so ‘n mate uit te wis dat die boer tot drie keer na mekaar oor moet plant. Dit is volgens dr. Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika, wat benadruk het dat graanprodusente die regte maniere moet gebruik…
26 Jan 2022 7AM 6 min

Agri-uur: 27 Januarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
26 Jan 2022 6AM 2 min

Agri-uur: 26 Januarie, Armando Cloete en Jaco van Wyk

Ná byna 'n dekade van droogte in die Boesmanland-streek in die Noord-Kaap, het goeie reën die afgelope tyd in hierdie omgewing voorgekom. Hierdie reën het groot vreugde en dankbaarheid onder boere en die gemeenskap gesaai. OFM-nuus korrespondent, Mia-Leigh Cloete, het met Armando Cloete en Jaco van Wyk, gesels. Albei boer…
25 Jan 2022 8AM 4 min

Agri-uur: 26 Januarie, Ben Janse van Rensburg

Ben Janse van Rensburg, ‘n liefhebber en teler van skouhoenders by Bainsvlei buite Bloemfontein in die Vrystaat, bespreek die anatomie van die eier. Hy beantwoord ook die vraag - wie was eerste, die hoender of die eier? Hier is Janse van Rensburg…
25 Jan 2022 7AM 4 min

Agri Hour: 25 January, Louw van Reenen (Full interview)

South Africa’s beef industry is bracing itself for some tough times, with the outlook for the industry in 2022 being negative. The Chief Executive Officer (CEO) of Beefmaster, Louw van Reenen, tells OFM Business Hour presenter, Olebogeng Motse, that this negative outlook in terms of profitability is due to higher…
24 Jan 2022 7AM 6 min

Agri Hour: 25 January, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa (Agbiz), provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
24 Jan 2022 3AM 5 min

Agri-uur: 24 Januarie, Stephan Pietersen

Boere staan die risiko om swaar beboet te word indien hulle nie aan vereistes voldoen wat die vergoedingsfonds in plek gestel het vir onder meer werksbeserings nie. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sê boere kan tot 10% van die verklaarde jaarlikse verdienste betaal indien hy of sy versuim…
23 Jan 2022 6AM 5 min

Agri-uur: 24 Januarie, Johan van den Berg

Boere wat deur die voortdurende swaar reënval geaffekteer is, kan uitsien na ten minste twee weke se sonskyn en redelike warm weerstoestande. Dit is volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, wat egter sê enkele buie kan vroeg in Februarie verwag word. OFM-nuus se Elsabé Richard het hierooor met…
23 Jan 2022 6AM 5 min

Agri Hour: 21 January, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
20 Jan 2022 6AM 6 min

Agri-uur: 21 Januarie, Heinrich Victor

Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek beter as die Australiese mark presteer en dus ‘n versterking getoon. Dit is ten spyte van die versterking in die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
20 Jan 2022 3AM 5 min

Agri-uur: 20 Januarie, Stephen Pietersen

Werkbeserings op plase moet binne ‘n tydperk van sewe dae by die Departement van Indiensneming en Arbeid aangemeld word. Beserings wat aangemeld moet word, sluit in gevalle waar werkers hul bewussyn of hul lewe verloor het, sowel as gevalle waar werkers ‘n ledemaat verloor het. Om meer hieroor uit te…
19 Jan 2022 7AM 5 min

Agri-uur: 20 Januarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
19 Jan 2022 3AM 2 min
1960 – 1980