Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) sê die huidige seisoen se skatting vir sonneblomoeste staan op net minder as 960 000 ton. Volgens Corné Louw, Hoof van Toegepaste Ekonomie en Lededienste by Graan SA, is hierdie seisoen se sonneblomoesskatting hoër as die vorige seisoen s’n, en kan dit toegeskryf word aan ‘n…
Die veiligheid van besoekers, uitstallers en personeel is vir Graan SA belangrik gedurende vanjaar se NAMPO Oesdag, wat vanaf 16 tot 20 Mei op NAMPO Park in Bothaville gaan plaasvind. Dit is volgens Pieter Taljaard, die hoofuitvoerende beampte van Graan SA. Taljaard sê dit is noodsaaklik om aan die Covid-19…
Retha van der Westhuizen, ‘n melkboer van Boshof in die Vrystaat, is een van die boere in sentraal Suid-Afrika wat in Augustus verlede jaar deur verwoestende veldbrande geraak is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
‘n Kouefront word hierdie week in dele van die Vrystaat, Oos- en Noord-Kaap verwag. Johan van den berg, onafhanklike landbouweerkundige sê kleinveeboere moet veral kennis hiervan neem.
Impak-assesserings is tans in KwaZulu-Natal aan die gang nadat vloede groot skade veroorsaak het. Boere in daardie provinsie is ook erg deur vloede geraak. Andrea Campher, Agri SA se Ramp- en Risikobestuurder het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
The Department of Agriculture, Environmental Affairs, Rural Development and Land Reform in the Northern Cape has launched a lucerne project with the aim of assisting farmers to feed their livestock during a natural disaster – such as drought and veldfires. OFM News’ Elsabé Richard spoke to the department’s MEC, Mase…
Landboukampioenskappe is ‘n integrale afdeling van Bloemskou, waar onder meer beeste, skape en perde in hul verskeie afdelings meeding. Elmarie Prinsloo, die hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê 14 landboukampioenskappe word vanaf 27 April tot 7 Mei vanjaar aangebied. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
Die Vryheidsfront Plus in Limpopo het ‘n beroep op die provinsiale regering gedoen om beter voorkomende maatreëls in plek te stel om te voorkom dat dié virussiekte verder versprei. Marcelle Maritz, die party se leier in die Limpopo-wetgewer, sê die versoek volg nadat sy ‘n oorsigbesoek aan die grensdraad tussen…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Die nie-regeringsorganisasie – Stop Attacks and Farm Murders – wil toesien dat plaasaanvalle en -moorde tot ‘n einde kom in Suid-Afrika. Louis CM Fourie, die stigter van dié organisasie, sê vir dit om ‘n realiteit te word is samewerking tussen die regering en gemeenskappe nodig. Hy het met OFM-nuus se…
Boerbokke is bekend vir hulle vrugbaarheid en kan lei tot ‘n winsgewende besigheid op die langtermyn. Maar Matthys van Tonder van Grondegoed Boerbokstoet in Noordwes, sê dis belangrik dat voornemende boerbokboere deeglike navorsing doen vóórdat hulle in hierdie tipe boerdery belê. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Garlic farming has for many years been a regularised form of farming in some African countries because of its economic reward, export rate, and various other benefits. OFM News’ Lee Simmons speaks to a garlic farmer in Malawi, Gershom Chimutu, about garlic farming…
Agri SA het onlangs ‘n webinaar aangebied oor die toestand van paaie in Suid Afrika en hoe dit landbou raak. Die swak toestande van paaie affekteer veral produsente wanneer produkte vervoer word. Maar dit kan ook gevolge inhou wanneer werkers vervoer word en in ‘n motorongeluk beland. OFM-nuus se Elsabé…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Met die jagseisoen om die draai is Ivon Kordom, 'n Koffiefonteinse boer, besig om sy plaas vir jagters voor te berei. OFM-nuus se Lee Simmons het met hom gepraat…
Vanjaar se Bloemskou is amptelik bekend gestel met 'n vol program wat vir oud en jonk voorsiening maak. Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, sê die afgelope twee jaar was uitdagend aangesien die Covid-19-pandemie en beperkings verhoed het dat die skou plaasvind. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Prinsloo gesels…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
With several cloudbursts over most of Central South Africa and more rain expected in the coming weeks, the Department of Water and Sanitation released water from three dams recently. Speaking to OFM News’ Lee Simmons is the departmental spokesperson Sputnik Ratau.
13 Apr 2022 4AM
4 min
1820 – 1840
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.