Leah is op dit met hierdie een en speel 'n woordassosiasie spelietjie gedoop, Skou-Sosiasie" deur Cyril, waar sy die eerste ding wat in haar kop in pop moet deel soos hy vir haar 'n woord gee. Vind uit wat is haar gunsteling stukkie vleis en ook wat als tans in…
Cyril gesels met Willem Botha gesels oor sy nuwe album en enkelsnit met die dieselfde titel, soen en vergeet. Ook so bietjie uitgebrei oor internationale biblioteek dag en uitgevind watse boeke hy lees, gepraat oor sy nuwe show op tv en wel net gechat. [Eerste deel van die gesprek is…
Opposite the Other's Sam talks with Cyril Viljoen about their upcoming performance at the Lush 2.0 Fetival 13-15 April 2017. Sam shared some info about new music to be released and also shared an amazing opportunity that came their way as a band, something not a lot of bands get…
Cyril Viljoen talks with Dougy from The Temper Trap to find out more about his growing up in Indonisia and also what he expects SA to be like, as he's never been in South Africa before. Dougy also talks about their latest album, "Thick as Thieves" and their performance at…
Hier vra Cyril Viljoen 'n persoonlike vraag, wat hy nog altyd wou vra, maar nie kon nie omdat hy altyd aan die huil geraak het as hy vir Koos ontmoet het. So ja, hoekom is Koos nie Andre nie, maar Koos Kombuis. Ook deel Koos sy planne vir die toekoms…
Cyril Viljoen gesels met die legendariese liedjieskrywer, sanger, digter en sosio-politiese aktivis, Koos Kombuis, oor sy optrede by die komende Lush 2.0 "Music and Lifestyle" fees, wat die 14de tot die 16de April 2017 vir die tweede opvolgende jaar in Clarens gehou gaan word. Hy brei ook meer uit oor…
Francois van Coke brei meer uit oor sy nuutste album, "Hierdie is die lewe" en gesels veral oor die liedjie, "Dit raak beter". Vind uit waar hy die idee vir die liedjie gekry het. Vind ook uit wie is, "Die Gevaar" en wat jy van sy optrede by Lush 2.0…
In hierdie deel van die gesprek gesels Francois van Coke met Cyril Viljoen, oor die liedjie, "Die wêreld is mal", wat die 11de April 2017 vrygestel gaan word, saam met die musiek video daarvoor. Weet jy wat sy bulldog se naam is? Wel vind hier uit en hoor ook hoe…
At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
31 Jan 2017
6 min
600 – 620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.