Die gehoor beleef hoe die sjarmante Dogoman die mes dieper en dieper insteek in ’n spel van manipulasie, skyn en drogvertoon. Die room van SA se akteurs speel in die langverwagte herlewing van PG du Plessis se riller van die sewentigs. Cyril gesels met Deon Lotz en Francois Jacobs.
Een stormagtige aand gedurende die laaste dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas, lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter met uitsonderlike kragte. Haar aantreklike maar bloedlose dogter, Annie, veg ook om haar lewe, maar het meer nodig as haar ma…
Die Nagloper is ’n riller oor die misbruik van mag en die manier wat vroulike skoonheid beskou word. Gegrond op die historiese figuur Elizabeth Bathory, ’n Hongaarse Gravin uit die 16de eeu. Die legende lei dat sy meer as 600 jong meisies gemartel, mishandel en vermoor het. Bathory word beskou…
In hierdie potgooi, gesels Francois van Coke met Cyril oor sy optrede by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees en brei ook uit oor die nuwe Fokofpolisiekar Album wat byna beskikbaar is.
SwartBlouRooi vermeng vier kunsvorme – musiek, drama, animasie en dans – kreatief met mekaar. Swart (wat in totale donkerte afspeel) handel oor ‘n man wat op ‘n wêreldreis gaan, terwyl Blou ‘n animasieavontuur op musiek is. In Rooi word die passie van die tango deur ses dansers en ‘n vyfstuk-orkes…
In 2017 is dit 15 jaar sedert Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n kinderalbum en -DVD en twee boeke vrygestel, verskeie temawysies vir televisie geskryf en gesing en die gewilde TV-reeks Reis na Gister aangebied. Hierdie produksie is ’n…
In hierdie Potgooi, gesels Elsabe Zietsman en Charlene Bouwer oor die debuut produksie "Wanneer Wolke Sing", wat by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees gaan wys. Cyril vind ook bietjie meer uit oor die "Dis ek Anna" Aktise en Legende Elzabe Zietsman.
Cyril gesels Albert Wessels Oudetorium optredes tydens vanjaar se Vrystaat Kunstefees met Shéri Brynard, van Ekstra chromosome is nie cool nie en Danny Moleko, hoofakteur van Sarah.
Sewe Spelers. Een altaar waarop hulle stories geoffer word. Die eerste drie strandlopers sien die houtgedrogte wat die heilige baai invaar skepe wat vooruitgang, siekte en geskiedenis saambring. Die isiXhosa sien ’n skip wat sink en vind ’n dogtertjie met potblou oe¨ en lang swart hare. As tiener raak sy…
Richard Stirton talks with Cyril about his upcoming performance at the Free State Arts Festival and about what his current doings. Also find out how Richard's Afrikaans lessons are going.
HEDDA "Meisies speel met poppe, Hedda speel met mense. Die Vukallective het vir julle die bekroonde produksies Let's Eat Hair (2015) en AVU (2016) gebring, Kom kyk nou hoe ons gek skeer met alles wat ons geleer is." KONSERT MET 'N KICK! Hoor hier, BAIE GELUK met jou KONSERT! Ons…
Jacobus Silwer gesels met Cyril oor Genade vir Afrika en sy optrede by die Vrystaat Kunstefees 2017. Hoe gemaak as die reën wegbly, as die skaap se kop hang en hy stil na die rooi grond voor hom staar? Ons roep, ons dans, ons sing... ons bid: “GENADE VIR AFRIKA!”…
Luister wat vertel Adriaan Meyer alles oor PAP, asook Corneli van den Berg en Marius Jansen van Vuuren oor hulle betrokkenheid by die projek en ook oor ander dele van die fees, waar hulle betrokke is.
Gedurende "At Lunch met Cyril", word daar met Atandwa Kani, Tinarie Van Wyk Loots en Regiseur Erwin Maas, gesels oor die Debuut van Gif/Poison/Ityhefu vir die Suid-Afrikaanse Teater. Die produksie gaan vir die eerste keer aan Suid-Afrikaanse gehore bekendgestel word, tydens vanjaar se Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein 18-22 Julie. Luister…
ALGEMEEN: Gesels ook met Pedro Kruger die Kaapse Affodille Haweloos – nou skep hy ‘n hawe Vlugtelinge en migrante (lees ook Willie Burger se boekeblad) Marita van der Vyver se rubriek Voetefeite Ma’s wat uitbrand Liefde by die werk KOS: Varkies in die kooi Piekniek vir Pa BREI: Trui en…
With the OFM Music Festival taking place the 6th of May 2017 at the Bloemfontein Show, and Majozi being one of three artists to perform on the Copmputicket Stage, Cyril phoned him to chat about the event and also to find out what else is happening in his life and…
Elvis Blue gesels met Cyril oor sy projek die "Cookie Jar" en hoe hy sy musiekoptredes gebruik om saam met sy gehoor, dis nou jy, 'n verskil in ander se lewe te maak. Hy deel ook wat hy vir jou beplan vir sy OFM Musiekfees optrede by die Bloemfontein Skou…
4 May 2017
5 min
580 – 600
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.