Offline

Tygerberg 104FM Paarl Interskole
Loading player...
Radio Tygerberg 104FM is vanjaar weer die trotse radiovennoot van die legendariese Paarl Interskole tussen Hoër Jongenskool Paarl, Paarl Gimnasium en Hoër Meisieskool Paarl.
Luister regstreeks na onderhoude met spankapteine, afrigters en skoolhoofde via die Radio Tygerberg 104FM-toep. Moenie die hoofrugbywedstryd op Saterdag 2 Augustus om 16:00 misloop waar die O/19A-spanne van Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium mekaar die stryd aansê nie. Kommentaar sal regstreeks voorsien word deur Mike Potgieter en Arrie Hougaard.
Bly ingeskakel en ervaar die opwinding van vanjaar se Paarl Interskole — trots moontlik gemaak deur Radio Tygerberg 104FM.