Veiligheid in die werkplek

Loading player...
Navorsing dui daarop dat die meeste ongelukke by die werkplek en andersinds voorkom kon gewees het en aan die menslike faktor toegeskryf kan word. Pieter van Rensburg, Peter Ott en Pieter van Wijngaard, spesialiste in die veld, gesels oor hierdie belangrike onderwerp.
21 Feb 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min

Pinkster

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster
30 May 52 min

Van A tot Z deur die Bybel

Jannie Pelser gesels vandag met Peter Ott oor die pad wat hy gestap het toe hy besluit het om die Bybel van hoek tot kant deur te lees
16 May 36 min