Vrygemaak deur Jesus om voluit te lewe

Loading player...
Romeine 8:1-2
Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.
9 Feb 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dagbreek - Johann Els 28 Aug 2025

Sal jy die pad oopmaak vir God? Jes. 40:3 'n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die Here; maak gelyk in die wildernis 'n groot pad vir onse Vader
28 Aug 19 min