Studiehulp gee May-Li Swanepoel se drome vlerke

Loading player...
Studiehulp van Helpende Hand se Studiefondssentrum het May-Li Swanepoel, tans ʼn finalejaarstudent aan Akademia, se studies moontlik gemaak. Sy het Maroela Media gesels oor die droom wat vir haar bewaarheid is, hoe sy ook nou self terugploeg in haar gemeenskap en vertel daar is altyd rede om te droom.
5 Feb 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min