Onthou jy nog die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie?

Loading player...
Almal wat lief is vir Afrikaanse musiek ken sekerlik die treffer “Wil jy dans, Carina?”. Maroela Media het met die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie gesels om uit te vind hoe gaan dit deesdae met die twee. Die Fouries het hulle mooiste herinneringe van hulle musiekloopbaan gedeel en meer oor daardie treffer vertel.
5 Feb 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min