Mnr. Suid-Afrika 2020 gesels oor sy geloof

Loading player...
Jannie Pelser gesêls met Hannes van der Walt, De Villiers Koster asook Danny Doman oor hul deelname aan die mnr. Suid Afrika wedstryd. Hannes van der Walt is as die wenner aangewys. Die drie deelnemers deel wat geloof vir hulle beteken.
17 Jan 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps 50

Jannie Pelser en Dr. Wikus van der Merwe gesels vandag oor Ps 50
6 Dec 47 min

Die realiteit van siekte, lewe en hoop

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Fanie Loots wat kom gesels oor sy boek: Echoes of Eternity, wat handel oor die realiteit van siekte, lewe en hoop
29 Nov 50 min

G20 Beraad

Jannie Pelser gesels vandag met Prof. Antoni van Nieuwkerk en Prof. Pieter Duvenhage, wat gesels oor die G20 Beraad
15 Nov 46 min

Kleintyd op die plaas

Jannie Pelser gesels vandag met Prof. Malan Nel wat mooi herinneringe kom deel van sy kinderdae op die plaas
8 Nov 49 min