Koffidate - Abigail Thebus, Beverley Riley - "Bly in My"(Abide in Me) Joh 15v4

Loading player...
20.01.2021 - Abigail Thebus, Pastoor/Worshipper - Gerezim Ministries. Aanpassing na ouers se dood.
Beverley Riley, Onderwyseres/Gospelkunstenaar - Imperial Primer/For His Glory Studios/Evangelical Bible Church. Getuienis
20 Jan 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - ’n Roep tot Bekering met Chané Mack & Heinrich Antonie

Hierdie week op #KOFFIDATE met Phillipine (Woensdag 23 Julie) staan onder die tema "’n Roep tot Bekering" (2 Kronieke 7:14). 🎤 Tussen 09:00–11:00 gesels Chané Mack, gospel-sangeres, skoonheidsterapeut en aktrise bekend vir haar rol as Lulu Harris in Arendsvlei, oor haar musiekreis, haar passie vir Evangelie-musiek en die storie agter…
23 Jul 1 hr 55 min