Vervolging van Christene neem erg toe op Afrika-vasteland

Loading player...
Jan Gouws, direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die jongste tendense in sy organisasie se Wêreldwaarnemingslys vir 2021. Gouws verduidelik ook hoe jy kan betrokke raak en vervolgde Christene wêreldwyd kan ondersteun.
20 Jan 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min