Feiteboek vir kinders gee stem aan SA baanbrekers

Loading player...
Engela Duvenage se liefde vir feite en stories het op interessante wyse neerslag in haar loopbaan gevind. Buiten dat sy ʼn bedrewe joernalis en navorser is, het sy onlangs ʼn boek vir jong leesgieriges saamgestel. Maroela Media het met haar gesels oor 'Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika'.
11 Jan 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min