Moedeloosheid is nie jou maat nie

Loading player...
Lynette Beer moedig jou aan om te kies om nie moedeloos of ongeduldig te wees nie. Sy sê dit is nie net moontlik nie, maar dat jy nie 2021 sonder daardie regte keuse kan aanpak nie.
6 Jan 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Wanneer verwerping 'n stem kry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1.
3 Sep 5 min

Wanneer mense jou hart verkeerd lees

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer mense jou hart verkeerd lees” uit 1 Sam 1.
27 Aug 5 min

God bepaal jou waarde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God bepaal jou waarde”
20 Aug 5 min

Wat het hulle in jou huis gesien?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wat het hulle in jou huis gesien?” uit 2 Konings 20.
6 Aug 5 min