Namakwastories: ‘Toe uit ons waar ons uit’

Loading player...
Kom luister saam na “Toe uit ons waar ons uit”, ʼn kortverhaal uit ‘Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland’. Dit is deur Jan C van Wyk geskryf en word deur Johny Klein voorgelees.
6 Jan 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min