De Wet Hugo lees voor uit ‘Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde’

Loading player...
Nie net drie nie, maar sowat vyf minute lange pure avontuur en storiebederf deur De Wet Hugo. Luister hier wat gebeur wanneer jy self die storie se avontuur kan bepaal. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
21 Dec 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min