Luister: Herman Kleinhans tree buite gemaksone met jongste album

Loading player...
'Ruite oop' bevat 12 snitte wat strek van emosionele liefdesballades tot lighartige kuiermusiek en het ʼn volwasse kontemporêre klank.
17 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min