Pumas gereed vir WP op Nuweland

Loading player...
Die Phakisa Pumas is reg om die DHL WP vanaand in Kaapstad te pak.
Harte is gebreek tydens hul Super Rugby Unlocked-kragmeting toe die Stormers in die laaste minute die wedstryd gewen het.
Pieter Jansen van Vuren is terug as die pienk truie se kaptein.
Die 18-jarige Tiaan Botes maak sy debuut op losskakel. Devon Williams wat die laaste twee wedstryde die nommer 10-trui gedra het, begin op die reserwebank.
Japie Kleinhans maak ook sy Curriebeker-debuut.
Afrigter Jimmy Stonehouse verduidelik die skuif op losskakel.
11 Dec 2020 12AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min