Feestyd-oordenking: Dít is waarvoor Hy op aarde gebore is

Loading player...
Weet jy dat Jesus jou liefhet? Sy liefde vir jou het Hom gedring om ter wille van jou aan die kruis te kon hang. Het jy al die keuse gemaak om Hom as jou verlosser aan te neem? Kom luister na Esté Geldenhuys se Kersboodskap op Maroela Media.
10 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by ʼn robot nie

Dit is ʼn praktiese SkoolSlim-episode vir onderwysers wat graag met robotika wil begin, maar onseker is hoe om die eerste tree te gee. In dié episode van SkoolSlim gesels Melanie Kroukamp, onderwysspesialis van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), oor hoe onderwysers robotika-denke reeds in hul klaskamers kan aanwakker deur probleemoplossing, kreatiwiteit,…
15 Jun 7 min

ADHD dikwels eers in volwassenes raakgesien 

Vir baie mense kom ʼn ADHD-diagnose eers in volwassenheid, nadat jare se uitstel, wanorganisasie en oorweldiging begin opstapel. ʼn Kenner sê die simptome was dikwels reeds in die kinderjare daar, maar is eenvoudig nie raakgesien of begryp nie. 
10 Jun 40 min

Wynand Strydom wil herkoms bewaar met nuwe album

“Ek wil mense graag weer herinner aan waar ons vandaan kom. Nie om in die verlede te leef nie – ek dink dit is belangrik om op die toekoms te fokus – maar eerder sodat mense besef dat ons voorouers ons die geleentheid gegee het om te wees wie ons…
5 Jun 8 min