Brandhout vir die oudag: Die keuses in Italië is eindeloos

Loading player...
Die toerleier Marius du Plooy vertel meer oor die Toskaanse streek in Italië, wat selfs al talle van ons eie plaaslike kunstenaars bekoor het. Skink vir jou ʼn heerlike koppie boeretroos en span uit terwyl jy na die vertelling luister.
10 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min