Luister: Jack Stone ontdek sy Afrikaanse wortels

Loading player...
“Ek was ʼn bietjie senuweeagtig om in Afrikaans te skryf, want dit is nie net die taal waarin ek skryf wat verander nie – Afrikaans is ʼn hele kultuur op sy eie.”
9 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min