Luister: Afrikaanse folksangeres Mari Bosman ‘skryf ballades met skop’

Loading player...
“Ek sal sit en kitaar speel, en dan sal die melodie in my kop begin draai. Sonder moeite, sonder baklei, sonder spasie.”
30 Nov 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min