Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief

Loading player...
Coenie de Villiers het ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak om oor 'Karoo Suite' se speelvak by Atlantic Studio’s se inryteater te gesels. Hy het boonop ʼn lusmaker uit Karoo Suite 1 saamgebring. Gehore wat dit nog nie gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
24 Nov 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min