Koffidate - Pst Claudia Crowster en Othelene Weber

Loading player...
11.11.2020 - Pst Claudia Crowster- Skrywer van die boek "Anchored During Anxiousness"(geskryf tydens die Covid-19 pandemie), Stigter/leier van verskeie gemeenskapsprojekte.
Othelene Weber- Stigter van "EK IS 'N MA PROJEK." Haar stryd met die Covid-19 pandemie.
11 Nov 2020 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - ’n Roep tot Bekering met Chané Mack & Heinrich Antonie

Hierdie week op #KOFFIDATE met Phillipine (Woensdag 23 Julie) staan onder die tema "’n Roep tot Bekering" (2 Kronieke 7:14). 🎤 Tussen 09:00–11:00 gesels Chané Mack, gospel-sangeres, skoonheidsterapeut en aktrise bekend vir haar rol as Lulu Harris in Arendsvlei, oor haar musiekreis, haar passie vir Evangelie-musiek en die storie agter…
23 Jul 1 hr 55 min