God se Grootheid en Wonderwerke

Loading player...
Liese Prinsloo gesels met Gerlinde Kruger, eggenote en Ma van 11 kinders.
Sy deel haar getuienis oor God se grootheid en wonderwerke in haar lewe.
8 Nov 2020 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Dirk Van Zyl Smit (Episode 2)

In hierdie episode gesels Oom Dirk oor sy hoender boerdery, en hoe hy alles verloor het. Hoe om bitterheid te hanteer en te oorkom, en hoe om weer op te staan en voort te gaan. Alles, alles net die HERE se genade, aan HOM die Eer.
14 Jun 42 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 1)

80 jarige Oom Dirk kom deel sy getuienis rondom sy jarelange stryd met ...., BUT GOD - tog deur die Here se genade alleen, werk hy vandag nog steeds as `n suksesvolle besigheidsman en entrepeneur.
7 Jun 44 min

Erich Schoeman - Trauma

Vandag gesels Erich met ons oor Trauma. Wat is dit , wat is mense se verskillende reaksies daarop, en hoe kan ons hulp kry.
24 May 34 min

Erich Schoeman - Grense

In hierdie episode praat Erich met ons oor `n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is die verskil tussen vergifnis en vertroue.
17 May 37 min

Erich Schoeman se getuienis

Erich Schoeman, gelowige, eggenoot, Pa, en sielkundige, kom deel sy geloofspad. Hoe hy Jesus ontmoet het, uitbranding in sy werk, re-commitment, en totale oorgawe, tot `n plek van daaglikse vertroue in Hom.
10 May 41 min