Kerstyd in Colombia – nie altyd ’n vreugdevolle ervaring

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels oor die uitdagings wat vervolgde Christene gedurende Kerstyd ervaar. Hy het met Esté Meyer Jansen gesels oor Colombia waar die Christen-meerderheid gereeld met geweld en teistering vanaf georganiseerde misdaadgroepe te doen kry. Christene in die land se enigste wapen is gewoonlik hul onwrikbare geloof.
2 Nov 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min