Martin Bester en sy vele talente

Loading player...
Party ken vir Martin Bester as ʼn radioman, ander het al sy musiek geluister en ander het hom dalk al op die kassie gesien. Op die een of ander manier kry hy dit reg om sommer ʼn handvol ysters op een slag in die vuur te hou.
21 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min