Luister: Pietie Beyers oor sy rol in ʼn Afrikaanse ‘Karoo sci-fi’

Loading player...
“Dit is iets waarmee ons almal kan vereenselwig. Ek dink daar is baie verskillende stemme in die fliek. Daar is iets van alles en dit wys vir jou dat daar ʼn plek is vir almal.”
12 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min