Boerekinders en Mausers op die voorgrond in ‘500 Myl’

Loading player...
Phillip C Henn het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media vertel hoe sy dienspligervaring hom gehelp het om sy debuutroman, '500 myl', te skryf. Hy verklap meer oor sy karakters en verduidelik waarom dié verhaal by oud en jonk sal aanklank vind.
6 Oct 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min