Brandhout vir die Oudag: ʼn Reisverhaal oor San Gimignano

Loading player...
In die reeks Brandhout vir die Oudag vertel Marius du Plooy, ʼn radio-omroeper, TV-man en toerleier, van ’n klompie wonderlike ervarings wat hy en sy toerlede al die wêreld vol gehad het. Die eerste storie handel oor wat hy ervaar het in een van die pragtige Toskaanse dorpies toe hy en sy vrou net daar gesit het en die atmosfeer ingedrink het.
18 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Afghaanse vrou: ‘Ek het die God gevind wat my raaksien’

Haar man is geskiet, haar vriende het haar heeltemal verstoot en sy moes met ʼn baba uit Afghanistan vlug. Tog sê Zakie* sy het in haar donkerste oomblikke “die God gevind wat my raaksien”. Haar verhaal werp lig op die werklikheid van miljoene Christen-vroue wat wêreldwyd vir hul geloof vervolg…
13 Mar 15 min

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min