Hykie Berg se oorwinningsreis ná ADHD-stryd

Loading player...
‘My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog’ bied ʼn blik op die binnestorie van Hykie Berg se stryd met aandagafleibaarheid en ander geestesuitdagings.
8 Sep 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min