Help, my kind se ontwikkeling sukkel ná inperking

Loading player...
Ruda Roux, ʼn arbeidsterapeut wat dienste aan die Meta-sentrum bied, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die soort ontwikkelingsprobleme wat kinders kon opdoen weens die staat van inperking, asook hoe om dit te hanteer. Luister hier vir raad, en hoor sommer waarvoor daar nou meer tyd in die landwye afsondering was.
26 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min