Kry jouself in rat vir die laaste skof van 2020

Loading player...
René Arendse het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe om gemotiveerd te bly en hoe jy jou emosies as’t ware Covid-19-bestand kan maak. Sy deel in die gesprek talle wenke oor positiwiteit.
21 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min