God het altyd die oplossing

Loading player...
As jy weet 'n uitdagende tydperk lê vir jou voor, dan kan jy jouself voorberei; maar wat as onverwagte onheil jou tref soos bv. #COVID19, finansiële krisis, of skielike dood? Wat doen 'n kind van God dan? Ons is nie gevrywaar van tragedie nie - maar tragedie vang nie jou God onkant nie. Lynette Beer bemoedig jou vanoggend; kry die familie bymekaar, laat weet jou vriende & luister na 'n boodskap van geloof, hoop, en liefde
22 Apr 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Moenie te veel onderneem nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moenie te veel onderneem nie” uit 2 Sam 19.
29 Oct 4 min

Vertrou God weer

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Vertrou God weer” uit 2 Kon 8.
22 Oct 4 min

Rou verdwyn nie sommer net nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Rou verdwyn nie sommer net nie” uit 2 Sam 21
15 Oct 5 min

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min