Ek glo nie God bestaan nie

Loading player...
Hoe hanteer jy dit wanneer jy met mense in gesprek is wat nie soos jy glo nie? Lynette Beer gee vir jou insig en duidelike riglyne om toe te pas vir hierdie delikate gesprekke wat ons almal een of ander tyd moet hanteer.
1 Apr 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Jou plek is nogsteeds oop

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou plek is nogsteeds oop” uit Lukas 15 oor die velore seun.
11 Jun 5 min

Jou gebrokenheid is nie die einde nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou gebrokenheid is nie die einde nie” uit 2 Kor 4:7
4 Jun 5 min

God weet

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God weet” uit Ps 59:9
28 May 4 min

Sy genade raak nooit op nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Sy genade raak nooit op nie” uit Jes 43:18 - 19
14 May 4 min