Kry jou krag van binne af

Loading player...
So baie mense regoor die wêreld worstel tans met geweldige teleurstellings en teenspoed en dit is maklik om jou lus vir die lewe in die proses te verloor. Vriende, familie & predeking kan jou wel 'n hupstoot gee, maar dit is net tydelik. Die strome van lewende water kom van binne af - jy moet jouself versterk in God. Lynette Beer inspireer jou vandag om te draai na die Een waar jou hulp vandaan kom
6 May 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Die krag van vreugde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die krag van vreugde” uit Neh 8:10 en Hebr 2:12
21 Aug 4 min

Lewensveranderende Oomblikke

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Lewensveranderende oomblikke.”
7 Aug 4 min

As jou gebede onbeantwoord voel

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “As jou gebede onbeantwoord voel” uit Rom 8:26
31 Jul 4 min

Hou Aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Hou aan” uit Markus 7
24 Jul 5 min