Wie het inspraak in jou lewe?

Loading player...
Aan wie spandeer jy jou tyd & energie? Is die mense in jou binnekring besig om jou op te bou of af te breek? Raak ontslae van die mense wat by jou is maar nie vir jou is nie. 'n Lewensbelangrike boodskap uit die hart van Lynette Beer.
15 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Moenie te veel onderneem nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moenie te veel onderneem nie” uit 2 Sam 19.
29 Oct 4 min

Vertrou God weer

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Vertrou God weer” uit 2 Kon 8.
22 Oct 4 min

Rou verdwyn nie sommer net nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Rou verdwyn nie sommer net nie” uit 2 Sam 21
15 Oct 5 min

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min