Strek uit jou hand

Loading player...
Voel dit of jy moed wil op gee? Of die lewe jou verinneweer? Ons leef tans in geweldige uitdagende tye maar Lynette Beer het vir jou inspirasie oor wat Jesus dalk vandag vir jou wil sê.
22 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Moenie te veel onderneem nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moenie te veel onderneem nie” uit 2 Sam 19.
29 Oct 4 min

Vertrou God weer

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Vertrou God weer” uit 2 Kon 8.
22 Oct 4 min

Rou verdwyn nie sommer net nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Rou verdwyn nie sommer net nie” uit 2 Sam 21
15 Oct 5 min

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min