‘Spreek lewe’ – ’n boodskap van inspirasie vir die jongmense

Loading player...
Robert Pollard, ʼn pastoor wat dienste aan die Meta-sentrum bied, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe hy die gemoedstoestand van jongmense in die Covid-19-pandemie ervaar. Hy het ook raad vir ouers en onderwysers oor hoe om jongmense in hierdie tyd te ondersteun.
12 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min